Waar gode tuimel

See more by Gert Basson

Available at Select Retailers

About the author

Gert Basson

Gert Basson se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is.

Geboortenaam Gert Cornelius Basson 
Nasionaliteit Suid-Afrika 
Beroep Joernalis, redakteur, skrywer.

Skrywersname:
Gert Basson
Dirk de Beer
Lindeque de Beer
Cor Lindeque
Hugo le Roux
Danz Cloete
Chris Sasner
Gert Cornelius

Werke:

Gert Basson
Die Nagvalke
Waar Gode Tuimel
Man met die Donker Bril
Prinses Dou-ogies

Hugo le Roux
Hand van vergelding
Bloedfamilie
Bloedoffer vir Lilith
Meer as moord
Kamerling – moord op die drumpel
Helkruin
Terwyl die krokodil sing

Chris Sasner
Die Swart Kat slaan neer, en ander avonture
Die Swart Kat slaan 'n ster, en verdere avonture
Die Swart Kat slaan 'n noot, en ander avonture
Die Swart Kat slaan 'n nar, en ander avonture
Die Swart Kat slaan 'n vos, en verdere avonture

Gert Cornelius
Nagstories: laatnagverhale oor gruwels en die bonatuurlike

Cor Lindeque
Sarie Marie Moe – waarnatoe?
Boetaman se Opperaffertrapper
Snoerkie-hulle in die Okkiebokkiebosveld

Danz Cloete
Lans le Fleur – hardekwas
Dubbelslag: twee speurspanningsverhale

Dirk de Beer
Die nagvalke

Lindeque de Beer (Samesteller)

Bevange
Onbevange
Naglopers : verhale van die bonatuurlike en onverklaarbare
Kortetjies vir die katel
Vangnet
Die Goeie gety
Drif
Dwalers
So op jou gemak
Vuur!